Term Papers on Sa Se Grootste Probleme from Term Papers Lab.
Below is a free excerpt of our term paper on Sa Se Grootste Probleme
Dames en here, ek wil vandag met julle praat oor Suid-Afrika se grootste probleem. Dit is nie, soos baie aanvaar, misdaad nie, maar n samestelling van talle probleme wat almal van mekaar stam. Misdaad is net n gevolg van armoede, swak lewensgehalte, gebrek aan opvoeding en n te kort aan werksgeleenthede.
n Groot gedeelte van Suid-Afrika, ongeveer 75%, is steeds n derde-wêreld land en derduisende mense is werkloos. Ondanks ons nuwe demokratriese bestel, het die ekonomie nog nie genoegsaam gegroei om voldoende werksgeleenthede te skep nie. Daarbenewens het nog werkers hul werk verloor as gevolg van Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB) en die afwesigheid van n maandelikse salaris dryf mense na misdaad.
Aan die een kant veroorsaak die tekort aan skole en opgeleide onderwysers dwarsoor ons land dat talle jong leerders nie genoegsame onderrig ontvang nie en sodoende belangstelling in hul akedemiese vordering en hul toekoms verloor. Aan die ander kant veroorsaak SEB dat......
Join Now to view the rest of this term paper!
Members: Login to view this research paper.
Title: Sa Se Grootste Probleme
Approximate Word Count: 455
Approximate Pages: 2 (250 words per double-spaced page)
With the Term Papers Lab Membership Pass, you get instant access to every essay on this site, including this essay on Sa Se Grootste Probleme, for as long as you remain a member.
Other essays sites charge almost $100 for a single term paper. At Term Papers Lab, you can get instant access to over 100,000 research papers for as little as $29.95!



