Term Papers on Bertolt Brecht En Sy Epiese Teater from Term Papers Lab.
Below is a free excerpt of our term paper on Bertolt Brecht En Sy Epiese Teater
Bertolt Brecht en sy Epiese Teater
Die mens se sienning oor die lewe word beïnvloed deur die tydperk waarin hy grootword asook sy omgewing.
Wêreld oorloë samevatting:
Bertolt Brecht. Die Duitse dramaturg, regisseur en digter wat erken word as een van die mees belangrikste en invloedryke figure van drama in die 20ste eeu.
Brecht se unieke behandeling van sosiale temas en revolutionêre eksperimente met teater elemente het n geweldige groot invloed op moderne drama, toneelspel en teaterontwikkelings.
Bertolt Brecht was gebore op 10 Februarie 1898 in Augsburg, Bavaria (Duitsland). Gedurende die Eerste Wêreld Oorlog het Brecht op sestienjarige ouderdom as n mediese ordonnans gedien. Reeds in 1914 het Brecht gesien watter vernietigende effek oorlog op die mensdom het.
Na die Eerste Wêreld Oorlog het Brecht Medies gestudeer aan die Universiteit van Munich. Hier was hy vreeslik beïnvloed deur ekspressionisme en het hy sy eerste werke begin skryf, dus die ontstaan......
Join Now to view the rest of this term paper!
Members: Login to view this research paper.
Title: Bertolt Brecht En Sy Epiese Teater
Approximate Word Count: 2643
Approximate Pages: 11 (250 words per double-spaced page)
With the Term Papers Lab Membership Pass, you get instant access to every essay on this site, including this essay on Bertolt Brecht En Sy Epiese Teater, for as long as you remain a member.
Other essays sites charge almost $100 for a single term paper. At Term Papers Lab, you can get instant access to over 100,000 research papers for as little as $29.95!



